Monthly Archives: December 2014

happy new year

Voorspoedige nuwe jaar. Mag di beste van 2014 di slegste van 2015 wees en net als wat mooi is vorentoe vir jul wag.

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

happy new year to South Africa

Thank you for alll the wishes from South africa happy new year to you all

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

life

This is beautiful..,, Life is like a journey on a train… with its stations… with changes of routes… and with accidents ! We board this train when we are born and our parents are the ones who get our ticket. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Hello Hello

Hello Hello! ! Wip jou gat, maak jou nat, lag ‘n slag, dit gee jou krag! Drink ‘n pil, kap dit chill, magie in, boude uit, skouers agtertoe, en gooi ‘n leke Paris Pose! Drink ‘n bier, relax vir ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Daar is min soos jy

Daar is min mense soos jy, en ek kan nie die geleentheid verby laat gaan sonder om vir jou te sê dankie vir ‘n jaar waarin jy my vriendin was nie. Ek het al die kersvaders uit die prentjie gehaal, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Met die geboorte

Goeie môre �:) Met die geboorte van Jesus het Hy:- die Hande geword wat jou vashou as jy gly;- die Liefde wat jou optel as jy val;- die Arms wat jou stut as jy struikel;- die Hoop vir elke nuwe … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Geseende nuwe jaar

Goeie more elke Kosbare Koningskind! Hoop jul het lekker geslaap? Ek bid vir elkeen dat jul vandag ‘n baie baie Geseënde daggie sal hê. So kom ons aan die laaste daggie van 2014. Kom ons neem vandag afskeid van als … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Dankie

Hoe sê mens Dankie… >– Vir dit wat mens het? >– Vir soveel Liefde… >– ‘n Huisie… >– ‘n Bed! >– Vader, ek het nie veel nie… >– Maar dit weet U klaar! >– Die bietjie wat ek het… >– … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Koningskind

Goeie more elke Kosbare Koningskind.Hoop jul het lekker geslaap. Ek bid vir elkeen vandag n baie baie geseende daggie sal he. So kom ons aan die laaste daggie van 2014. Kom ons neem vandag afskeid van als wat so seer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

my 2015 boodskap

My 2015 boodskap aan julle: Gryp elke dag, elke geleentheid vir liefde en omgee met beide hande vas! Die lewe is soooo kort!!!: Moet nooit uitstel nie.: Daarom se ons vandag vir julle: As jou trane vlakker lê as jou … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | Leave a comment