happy

Wense vir 2015 – SA styl
Mag goeie geluk jou bekruip,
Mag vreugde jou aanval oral waar jy gaan,
Mag jou ongeluk ge-hijack word,
Mag jou teespoed beroof word,
Mag jou bekommernisse verdwyn soos n BMW in Soweto,
Mag duisend kalahari donkie vlooie jou vyande betrek en hul arms te kort wees om te krap.
Mag 2015 ‘n stunning jaar wees vol seeninge en baie genade. Ek stuur dit ‘n paar uur vroeg in case my foon dalk gerob word

Image | This entry was posted in Uncategorized and tagged . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s