Viskoekies en wyn..

Raymond.J.Schutte

Viskoekies en ‘n goedkoop glasie wyn
Skemer van ‘n ideale Januarie somersaand
Die alewige hunker na ‘n perfekte herinnering
Die heimwee wat net ‘n verlede bring

Ek wou altyd hê jy moes gelukkig wees
Ek het bly hoop dit sou my genees
My woorde wat bly val op dowe ore
Eindelik binne in jou hart gebore

Ek gooi die deure van my huisie oop
Die geluide van die stad bring lafenis
Almal het vanaand iewers, of iemand
Hoe het ons in hierdie situasie beland?

Geluk word alleenlik by jouself gevind
Die moderne teorie is jou goedgesind
In die nagte wat ek slapeloos lê
Wens ek, ek kon gee wat jy wou hê

Die wind bring welkom lafenis
My hart is op ‘n punt getrek
Laurika sing van ‘n klippie in die oseaan
Jy is nou so ver hiervandaan

By ‘n eenman tafel met ‘n skewe poot
Eet vanaand ‘n selfgeproklameerde…

View original post 43 more words

This entry was posted in Uncategorized and tagged . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s